Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Tydelose gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk wat wil uitstyg bo alles wat vals is en stereotiep. Selfs vir die sewentigjarige hou die lewe nog 'n volheid in en kan die vervulling van die liefde beleef word.
TITLE: Tydelose Gety
AUTHOR: Lina Spies
SKU: 9781869193836
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 30/07/2010
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 84
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 128 gr