This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

DIE LEGENDARIESE RUITERS VAN DIE NAG DVD
Secondhand
R125.00
Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom DVD 165
Secondhand
R120.00
DIE ONGELOOFLIKE AVONTURE VAN HANNA HOEKOM DVD [SA Shelf]
Secondhand
R25.00
Aladdin Live Action (DVD)
New
R669.00
Tydlose Verhale - Tydlose Verhale - Fantasie Verhale - Die Ongelooflike Towenaar Van Oz / Aladdin Tydlose Verhale - Tydlose Verhale - Fantasie Verhale - Die Ongelooflike Towenaar Van Oz / Aladdin
Tydlose Verhale - Tydlose Verhale - Fantasie Verhale - Die Ongelooflike Towenaar Van Oz / Aladdin Tydlose Verhale - Tydlose Verhale - Fantasie Verhale - Die Ongelooflike Towenaar Van Oz / Aladdin
Sold

Tydlose Verhale - Tydlose Verhale - Fantasie Verhale - Die Ongelooflike Towenaar Van Oz / Aladdin

New 1 was available
R59.99
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
5677-6006348044809
Bob Shop ID
395404842
fpb

Title: Tydlose Verhale - Fantasie Verhale - Die Ongelooflike Towenaar Van Oz / Aladdin En Die WonderlampStarring: As Seen On SaukSynopsis: n Splinternuwe animasie-weergawe van die gewilde, klassieke kinderverhaal.L. Frank Baum se gewilde boek kry nuwe lewe in hierdie splinternuwe animasie-weergawe met die jongspan se gunsteling-karakters , Doortjie, Lappies die vo,lverskrikker, Leo die leeu, die Blikman, die Towenaar en klein Toto.'n Tornado ruk Doortjie se huis van die grond af en die mense van Munchkinland word bevry wanneer die huis die Nare Heks van die Ooste verpletter. Die Goeie Heks van die Noorde stel voor dat die Towenaar Doortjie dalk kan help om weer by die huis te kom.Kort voor lank vertrek sy saam met haar nuwe vriende met die Geel Steenpad langs na die Smaragstad. Elkeen van hulle is op soek na dit wat hulle die meeste begeer (tuiskoms, verstand, hart en moed) in hierdie magiese avontuur.ALADDIN EN DIE WONDERLAMP:Aladdin daal in 'n spookagtige grot af waar hy 'n wonderlamp in die hande kry. Hy maak kennis met die Gees van die Lamp, wat hom help om 'n manjifieke paleis te bou en met Leila, die sultan se dogter, te trou.Maar dan steel die towenaar Hassiem die lamp, neem Leila gevange en vlug na Afrika. Die sultan is woedend en wil met sy skoonseun afreken.Aladdin moet inderhaas 'n plan beraam of hy is nie net sy vrou kwyt nie, maar sy lewe ook.

Recently viewed

See more
For Garmin Forerunner 55 20mm Folding Magnetic Clasp Silicone Watch Band(Dark Green)
New
R234.07
Canada - Newfoundland - Used
Secondhand
R225.00 No bids
Hello World! - Baby Grow
New
R249.00
1Pc Black For iPhone 13 Mini Lions And Other Animals Phone Case
New
R180.00 No bids