This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

DVD - Hermie & Vriende Skieter en die Verlore Muskiet-Skat
Secondhand
R33.00
Daniel en die leeukuil dvd
Secondhand
R25.00
Molly en Wors: Die Movie (DVD)
Secondhand
R35.00
Jan Blohm: Die Musiek Videos DVD [NEW / SEALED]
New
R150.00
TYDLOSE VERHALE - WILDE VERHALE - DIE OERWOUDS VERHAAL / JAN EN DIE BOONTJIERANK
Sold

TYDLOSE VERHALE - WILDE VERHALE - DIE OERWOUDS VERHAAL / JAN EN DIE BOONTJIERANK

New 18 were available
R39.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Rating
A - All Ages
Genre
South African
Bob Shop ID
231706147

 

Synopsis:Baie jare gelede, in 'n ver land, wat vernoem is' n seuntjie gedwaal Manling in die oerwoud. Geopper deur sy aap vriend Mantoo en olifant vriend Bono, Manling broer geword vir alle diere.

Sy dier vriende met hom praat oor die maniere van die natuur soos hy groei in hulle huis. Maar wanneer mense dreig om te steel uit die skat van die oerwoud, Manling schommels in aksie op te slaan die dag.

JAN EN DIE BOONTJIERANK:

Die gewilde, klassieke kinderverhaal kry nuwe lewe in hierdie splinternuwe animasie-weergawe propvol pret en vermaak.

Jan het ’n lewendige verbeelding en sy ma kla dat sy kop gedurig in die wolke is. Sy vra hom om hulle koei op die mark te gaan verkoop omdat dinge maar broekskeur gaan. Jan verruil die koei vir vyf boontjies. Sy ma is nie beïndruk nie en gooi hulle by die venster uit.

Wanneer daar oornag ’n reuse-boontjierank langs die huis opkom, het Jan die kans om regtig in die wolke te wees.
Hy klim die boontjierank uit tot waar die ding bo die wolke uitkom. Daar beland hy in die kasteel van ’n humeurige reus en sy goedhartige vrou.

Dis hier waar die avontuur begin en hy vir sy lewe moet vlug. Maar dit gee hom ook die kans om sy lankverlore pa te red.
 
Starring:As Seen On Sauk
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:ALL AGES

Recently viewed

See more
Mistique Bracelet, Charm Bracelet, Bronze With Shell, Lobster Clasp, 21cm
New
R92.00
65% OFF
Toy Dolls color Green
New
R422.00 R1,222.00
LIFTKING - ELECTRIC HOISTS - SINGLE SPEED, DUAL VOLTAGE 380v/525v 2 000KG - ECH-02-02S
New
R39,916.26
1987-Johannesburg Cancel/Postmark/Post Mark
Secondhand
R3.00