Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek titel: U Dienswillige Dienaar
Skrywer: C.J. Langenhoven
Publikasie besonderhede: 1932 1ste Uitgawe. Gepubliseer deur Nasionale Pers Beperk.
Toestand van boek: Baie goeie toestand Harde Band. Hierdie boek was ń geskenk van C.J. Langenhoven aan Dr. D.F. Malan. Hierdie kopie was persoonlik deur die skrywer geteken saam met ń persoonlike nota wat he aan Malan uitgemaak het. Die bladsye en voorblad is in goeie toestand. Alles is nog steeds stewig aan mekaar vasgebind. Die voorblad is in ń goeie toestand. Daar is effense foxing aan die kante van die boek, asook aan die rugkant. Van die bladsye is geparafeer D.F.M (D.F. Malan).
Note: We cannot be held responsible for any damage sustained during the shipping of the products.
Save on shipping when you buy multiple books! Please take a look at the other books that we have for sale.