Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 40 tonele deur TV Bulpin beskryf en kaartjies, volledige (kleurfoto's) vir die plakboek deur Total gekies. In Afrikaans vertaal deur Christ van wyk. Sluit in beskrywings en illustrasie van Magorebaskloof, die Wankie Meer; Spookberg; Margate se monster, die Heksrivierberge en talle ander plekke. |
Jaar | 1970's |
Uitgewer | Total Oil |
Bladsye | 47 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, water skade. Die kaartjies is almal daar. Geringe rakslytasie op rugkant. Enkele merke, ouderdomsvergeling gering, inskripsie van vorige eienaar op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: