Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1971 hardeband 106 bladsye. hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die hardeband het n paar klein merkies aan en n stickertjie aan die rugkant onder, sien asb foto van hoe dit voor in die boek lyk - daar is stempels in die boek, van die bladsye het geel vlekkies weens ouderdom daar is geen los bladsye nie, teks is skoon. versending R25 in RSA