R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 12 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Snyman se humoristiese pen breek weg na plattelandse cafes met juke-bokse en seven singles, besoeke aan die 'Monnemintᅮ en Boeregrafte, in 'n tyd dat Valiants en Zephyrs nog bekende name was. Juis op een van hierdie reise het 'n bakkie se 'gers soos 'n dier in pyn gesterfᅮ. Snyman spaar ook nie die Nuwe Suid-Afrika nie: Jappies word die kop gewas, so ook sekere rugbyondersteuners, sekere radioluisteraars, sekere openbare figure. Maar Snyman verken ook die ander, pynliker kant van sy land en sy mense: Agnes wat donkermore die skorro-skorro in Mabopane moet haal, Attie wat te vroeg die kroeg se binnekant moet leer ken, die Bosluismense van die Noordwes, die ryke en die arme wat mekaar deur 'n kamervenster aanstaar. En dis moeilik om te se waar die lag ophou en die traan begin - en andersom. Uit Die Binneland - Dana Snyman. Human & Rosseau 2005. ISBN 9780798144858