Uit die Binneland - Dana Snyman Uit die Binneland - Dana Snyman
Uit die Binneland - Dana Snyman Uit die Binneland - Dana Snyman

Uit die Binneland - Dana Snyman

Secondhand 1 available
R170.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654224824

Snyman se humoristiese pen breek weg na plattelandse cafes met juke-bokse en seven singles, besoeke aan die Monnemint en Boeregrafte, in n tyd dat Valiants en Zephyrs nog bekende name was. Juis op een van hierdie reise het n bakkie se gers soos n dier in pyn gesterf.

Snyman spaar ook nie die Nuwe Suid-Afrika nie: Jappies word die kop gewas, so ook sekere rugbyondersteuners, sekere radioluisteraars, sekere openbare figure.

Maar Snyman verken ook die ander, pynliker kant van sy land en sy mense: Agnes wat donkermore die skorro-skorro in Mabopane moet haal, Attie wat te vroeg die kroeg se binnekant moet leer ken, die Bosluismense van die Noordwes, die ryke en die arme wat mekaar deur n kamervenster aanstaar. En dis moeilik om te se waar die lag ophou en die traan begin en andersom.

ISBN: 9780798144858

Pages: 144

Paperback

Human & Rousseau, 2012

Good condition; jacket slightly creased

B158

Add to cart

Recently viewed

See more
Bow shaped cupboard handle
New
R88.00
The Annual 2011 Ministry of Sound (3 discs)
Secondhand
R395.00
Swarovski Crystal Large Swan Beauties of the Lake Feathered Friends
Secondhand
R595.00
Black UHF 136-174MHz/400-470MHz Radio Antenna UHF with Magnet Mount Base
New
R663.00

Similar products

ONDER DIE RADAR / Dana Snyman
Secondhand
R60.00
Anderkant die Scrap Afrikaans Dana Snyman Afrikaans
Secondhand
R150.00
Uit Die Binneland ~ Dana Snyman (Geteken)
Secondhand
R189.00
DANA SNYMAN IN DIE TYD VAN DIE GIF
Secondhand
R80.00