Uit die Binneland

Uit die Binneland

Secondhand 1 available
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
21650
Bob Shop ID
674662287
Snyman se humoristiese pen breek weg na plattelandse cafs met juke-bokse en seven singles, besoeke aan die "Monnemint" en Boeregrafte, in 'n tyd dat Valiants en Zephyrs nog bekende name was. Juis op een van hierdie reise het 'n bakkie se "grs soos 'n dier in pyn gesterf". Snyman spaar ook nie die Nuwe Suid-Afrika nie: Jappies word die kop gewas, so ook sekere rugbyondersteuners, sekere radioluisteraars, sekere openbare figure. Maar Snyman verken ook die ander, pynliker kant van sy land en sy mense: Agnes wat donkermre die skrro-skrro in Mabopane moet haal, Attie wat te vroeg die kroeg se binnekant moet leer ken, die Bosluismense van die Noordwes, die ryke en die arme wat mekaar deur 'n kamervenster aanstaar. En dis moeilik om te s waar die lag ophou en die traan begin — en andersom. Snyman se unieke aanslag maak van hierdie vyftigtal kort stukke eerder kort- kortverhale of sketse as die tipiese rubriek — dit het vroer in Beeld, Wegbreek en Huisgenoot verskyn. Sy gewildheid en geliefdheid by lesers spreek onder andere uit 'n leserbrief wat in Beeld verskyn het (26/09/2004): "Die wyse waarop Dana Snyman … basiese en alledaagse gebeurtenisse … weerspiel, is uniek. Hy praat oor goed wat ons almal op een of ander manier ervaar het, maar nie oor praat nie. Hy wys daarop dat ons almal dieselfde emosies ervaar, ongeag wie en waar ons is. Wat van 'n bundel met al sy artikels?" Lesersbriewe getuig gereeld van sy gewildheid.
Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!