Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Uit die Dagboek van n Wildeboer deur PS Lombard, 176 bls. Lombard was nÂÂ staande-mag heliografis en het tydens die Tweede Vryheidsoorlog belangrike dienste aan die Boere- generaals gelewer. Hy was ook betrokke by spioenasie en allerlei spannende avonture. R80