Uit Die Donker

New
Indicative market price: R260
1 available
R225.00 13% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776351930
Bob Shop ID
594331863

Die ding lyk geheel en al anders noudat dit in die ope is, noudat dit in die lig is.

Ian Strydom het twee gesinne: Madelein en driejarige Liam vir wie hy soveel tyd moontlik steel, en Henriette en sy ouer kinders wat hom al minder nodig het. Henriette vermoed haar man het 'n verhouding, maar wil dit nie aan haarself erken dat haar prentjiegesin aan die verbrokkel is nie. Haar geluk draai om di lewe wat sy deur soveel jare opgebou het, en waarvoor sy so baie prysgegee het. Madelein, aan die ander kant, is bewus van Ian se vrou en kinders. Haar verhouding met Ian was aanvanklik slegs platonies, maar nou besef sy dat sy te vas aan hom gegroei het. En klein Liam begin vrae vra oor sy pappa wat bykans nooit by die huis slaap nie. Veel langer sal sy nie 'n leuen kan lewe nie.

Wanneer een van Ian se ouer kinders hom toevallig saam met sy tweede gesin sien, kan Ian nie langer die onafwendbare besluit wat hy moet neem uitstel nie. 'n Besluit wat nie net 'n omwenteling in sy eie lewe gaan bring nie, maar ook in die lewens van al die mense wat hy liefhet.

More from this seller

View all
R30 shipping
Those Girls
R149
R30 shipping
37% OFF
Spy
R139 R220
R30 shipping
12% OFF
Their Vicious Games
R190 R215
R30 shipping
42% OFF
Memory Man
R139 R240
Add to cart

Recently viewed

RUBY [Created] - Faceted Pear Shape - 2.33cts
R75 No bids

Similar products

R30 shipping
20% OFF
The First To Die At The End
R200 R250
R30 shipping
In die Boog van die Sekel, Die Verhaal van Graan - Freda Linde
R150
Liefde In Die Tyd Van Die Internet
R89
R30 shipping
Koninginne uit eie reg - C.J. Scheepers Strydom
R150