Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Human & Rousseau, 2000, 1ste uitgawe, good+ paperback, some reading creases, lightly rubbed and bumped, internally neat, clean and unmarked, 343 pp.
Opvallen in hierdie bundel is die verskeidenheid temas: van die afgesonderedheid van 'n jeug, jare gelede, tot die verhaal van 'n "struggle" kort gelede in 'n voorstad; van familiegeheime (die 'arcana van 'n ou Afrikanergeslag') tot die klein menslike dramas binne die groter historiese gebeurtenisse; van liegstories tot spookstories - ook die spoke van die gees.....