Uit Die Oorlog: Gedichten Over Gevechten in Grikwaland West, Enz. : en Namen Van Gevangenen Te Tokai
Secondhand
1 was available
R230.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hier is sommer n baie skaars boek. Uitgegee 1913. Opgeschreven in Tokai Gevangenis door Marthinus L Lotter, woonachtig te Campbell, Afdeling Herbert. Te Tokai Gevangenis 19 Junie 1902 (tydens die Anglo-Boereoorlog) Hier die boek is ouer as 100 jaar en toon daarom sy merke buite-om. Die teks binne is helder en duidelik, maar voorste deel van buiteblad voor is weg. Die eerste eindblaaie voor het kinderskrapmerke op. Die omblaaiblad met foto, is geskeur en ook nie meer so mooi nie.....maar tog daar. Verder n handtekening op titelblad. Sien hierdie boek as goed vir navorsing. R65 posgeld in SA. 43 bladsye van gedigte. Verder agteraan is n lys van name van Krygsgevangenes te Tokai. Dit word onderverdeel in dele waarvandaan persone vanaf kom: Sunnyside, Grahamstad, Colesberg, Malmesbury, Dordrecht, Barkley Oos, Burgersdorp, Kimberley, Mafeking, Aliwal Noord, Clanwilliam. Ook n lys van persone wat verban word na St. Helena en Bermuda.