Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uit die skemerlandJ J Scannell en Waar Bambata Dwaal deur Paul C Venter SPOOKSTORIES
Twee boeke met spookstories e deur verskillende skrywers.
Posgeld en Verpakking R60 00
Toestand: Uit die skemerlandJ-Hardeband, stofomslag, slytasie en vergeling, skutblad verwyder, ex-libri merke en stempells. 1986 druk. Ditto vir Waar Bambata Dwaal 1991 druk. Albei in verslete toestand.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op die Chartleigh Webbladsy.