Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die stigting en sukses van Sanlam getuig van die Afrikaner se strewe om as sakeman uit te styg. In hierdie oorsig oor die versekeringsreus word teruggekyk na waar die maatskappy vandaan kom, waarom hy gestig is en wat hy in die 50 jaar kon presteer. Die hoofstukke dek onder meer: Stigting en Stigters, Die Krisisjare 1918-1923, die Depressiejare 1929-1933, Die Oorlogsjare 1939-1945 en Nuwe Rigtings en Hoogtes 1955 en daarna. Met swart-en-wit foto's.
Eerste uitgawe 8 Junie 1968. Boek in goeie toestand. Hardebandomslag effens verweer aan kante. Inskrywings voor in.