This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

UIT DRUK!! Agter die lekker aan  - Dine van Zyl
Sold

UIT DRUK!! Agter die lekker aan - Dine van Zyl

New 1 was available
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT4071
Bob Shop ID
111218122

Agter die lekker aan - Dine van Zyl - Sagteband - pragtige volkleur foto's - 196pp.

Posgeld en verpakking R38.00

Elke mens moet in die een of ander stadium 'n balansstaat van sy lewe opstel. Die vraag is, 'Wat moet ek doen om 'n maksimum man in God se oe te wees?' Louis se, "Daar was 'n dag in my lewe wat ek my eerlik moes afvra of ek vir my rol as man, eggenoot en as pa toegerus is. Toe het ek so 'n bietjie van 'n studie gaan maak en werklik die aangesig van die Here gesoek en daardeur is Maksimum man gebore."

Die boek Agter die lekker aan handel oor “die kos wat ons eet, met wenke en wyshede en die dinge wat die oumense vertel het.” Terwyl ek dit geskryf het, het ek weer besef watter kwylbek-klank ons Afrikaanse taal is. Jy kan oor kos skryf dat die sop so spat. Toe ek eendag in Randall Wicomb vasloop, het ek vir hom hiervan vertel en besef dat die boek 'n ander lewe kan hê. Ek het vir hom voorgestel dat ek van die staaltjies uit die boek lees op die Woordfees. Ek sal lirieke skryf wat daarby pas, en hy moet dit komponeer en sing. Hy aanvaar en die Woordfees aanvaar en daar sit ek grootoog en besef ek het nog nooit lirieke geskryf nie. Toe ek eers begin skryf, raak dit so half lekker. Randall gaan nou van sy ou bekendes sing, saam met die nuwes wat spesiaal hiervoor geskryf is, en ek gaan 'n paar humoristiese staaltjies lees en gesels oor die kwylbek klank van die Afrikaanse taal. Dis vet pret! - Dine van Zyl

Customer ratings: 1 ratings

Boek in uitstekende toestand, goeie verpakking. Moeitelose transaksie.
11 Sep 2013