This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Ena Murray Omnibus 35
Secondhand
R99.00
Ena Murray omnibus 12
Secondhand
R65.00
Ena Murray Omnibus 24 (Ena Murray)
Secondhand
R99.00
67% OFF
Ena Murray-Omnibus - Ena Murray
Secondhand
R100.00 R300.00
UIT DRUK!! Ena Murray - OMNIBUS 12
Sold

UIT DRUK!! Ena Murray - OMNIBUS 12

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT2206
Bob Shop ID
91328280

OMBIBUS 12 - Ena Murray - Jasmyn -2006 - 505pp - Sagteband: goed.

Posgeld en verpakking R28.00

Lied van die Campino’s
Altaarvure op Kandavu
Koninkryk van Ricardo

In Lied van die Campino’s daag Petro Malan in Portugal by haar oorlede moeder se adellike familie op, maar sy word geensins verwelkom nie. Benewens aanslae op haar lewe en die fnuiking van haar ontluikende liefde, is daar ook nog die tergende geheim van die vasgebinde en verminkte vrou bo in die Middeleeuse toring ...

Met Altaarvure op Kandavu verskuif die toneel na die Fidji-eilande, waarheen Marika Lubbe die ongenaakbare dr. De Wet Zandberg moet vergesel om sy dogtertjie Marietjie, ’n poliolyer, te versorg. En dan word Marietjie ontvoer ...

In Koninkryk van Ricardo daag jong onderwyseres Antoinette Duvenhage op die afgeleë eiland St. Ronaldo op vir die vakansie van ’n leeftyd. Kort voor lank beleef sy die een intrige op die ander, en maak sy kennis met sowel liefde as haat.

Recently viewed

Goobay 3.5 Inch Hard Drive Mounting Frame to 5.25 Inch - 1-fold
New
R29.00
PURSUIT OF THE KING BY JOHN O`REILLLY BOOKS OF RHODESIA
Secondhand
R99.00
DREMEL® Cleaning / Polishing Set 684
New
R359.00