UIT DRUK!! Riaan Venter Die Nutsman 50 praktiese projekte vir jou Huis
Secondhand
1 was available
R70.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Nutsman - Riaan Venter - Lapa - 2006, eerste druk - 179pp, volkleur foto's - Harde glansblad in baie goeie toestand - Intern;: een inskripsie, verder skoon en stewig gebind (soos nuut)
Posgeld en verpakking R35.00
REEDS OOR DIE 12000 BOEKE VERKOOP! Riaan Venter van SABC 2 se Die Nutsman-faam se eerste selfdoen-handleiding in boekformaat.
Riaan demonstreer stapsgewys hoe om van ‘n bababed tot ‘n staal fietsstaander te maak. Hierdie splinternuwe, eerste handleiding sluit ook onder andere in -die installering van ‘n toilet, bad en wasbak - installering van kombuiskaste - vervanging van ruite - elektriese werk - sekuriteitsprojekte - loodgieterwerk en VELE MEER! Alle stappe word deur middel van volkleur foto’s toegelig met duidelike aanwysings, lyste van benodigdhede, snylyste en akkurate tegniese tekeninge – ‘n uiters geskikte geskenk vir selfdoenprojekliefhebbers.