Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
UIT EN TUIS deur M.E.R.
'n Bundel van artikels soos verskyn in verskeie Afrikaanse Tydskrifte. Wonderlike leefstof uit vergange dae van 'n begaafde skryfster.
Ex-Biblioteekboek. Hardeband sonder stofomslag, toon ligte merkies van slytasie oor randte van boek. Bladsye effens vergeel. Sien foto onderaan vir toestand van boek. Posgeld R25.