Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | In die boek slaag Sangiro daarin om die dier-mens-wêreld deur 'n fyn balans tussen die dierlike en menslike eienskappe van die oerwoudbewoners te handhaaf en hulle met liefde waar te neem en te teken. |
Jaar | 1938 |
Uitgewer | Nasionale Pers Beperk |
Bladsye | 268 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, ruggraat verslete, ouderdomvergeling, potlood aantekeninge, naam van vorige eienaar op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: