| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag en 200 bladsye. Kleeflint merke op die gewone plekke, handtekeninge op skutblad asook ’n boekwinkel stempel. Res in goeie toestand. Immer gewilde skrywer wie se boeke nog groot in aanvraag is. Dankie vir die inloer!