This auction has been won.
View other items offered by nakiep5148
Leading
belay30 1 × R18.00
18 May 11:44

Similar products

UIT OERWOUD EN VLAKTE- SANGIRO
Sold

UIT OERWOUD EN VLAKTE- SANGIRO

Secondhand 1 was available
R1.00 minimum increment
R18.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
13128543

Book: Hardcover no dust jacket.Good condition. 200 pages. 1974 edition.

Joernaal: Kuns & Vermaak

Natuur was Sangiro se grootste liefde

A.A. Pienaar, wat onder die skuilnaam Sangiro twee keer die Hertzog Prys gewen het.

Eie Korrespondent

BLOEMFONTEIN. Die skrywer Sangiro, wie se Uit Oerwoud en Vlakte beskou is as een van die vroeë hoogtepunte van die Afrikaanse prosa, se geboorte dag 'n eeu gelede is gister ge denk. Naas skrywer was hy op sy dag onder meer verslaggewer van Die Burger, delwer en wildå beåwaaråder. Sy nagedagtenis word lewend gehou in die Nasionale Lette kundige Museum en Navorsing sentrum (Naln) hier, waar on der meer sy lessenaar, tikma sjien, 'n koffieketel van emalje wat hy in die jagveld gebruik het, 'n borsbeeld, fotomateriaal en manuskripte bewaar word. Dit sluit ook 'n gedenksteen in wat die Afrikaanse Skrywers kring laat maak het met die bedoeling dat dit op Kilimandjaro opgerig moet word. Sangiro was die skuilnaam van Andries Albertus Pienaar, twee keer wenner van die Hert zog Prys. Uit Oerwoud en Vlakte, sy eerste en bekendste werk, is reeds in 1921, in die tydperk van die Tweede Afrikaanse Taalbe weging, gepubliseer. Die jongste herdruk was 'n sagtebanduitgawe in 1986. Twee Van Sangiro se ander werke, oor die natuurlewe van OosAfrika, Op Safari (1924) en Simba (1944), is eeneens ver skeie kere herdruk. Diamant koors en Twee Fortuinsoekers, waarvoor die Hertåzog Prys in 1927 aan hom toegeken is, en sy laaste boek, En die Oranje vloei verby, is effe minder bekend. Die Hertzogprys is in 1945 'n tweede keer aan hom toegeken toe al sy prosawerke bekroon is. Sangiro het in die twintigerjare in die redaksie van Die Bur ger in Kaapstad gewerk. Hy het onder meer oor die Lichtenburgse delwerye en die mynwer kerstaking van 1922 verslag ge doen. Hy het in 1923 vir verdere stu die na die universiteit van Göttingen in Duitsland vertrek. Sy verblyf in Duitsland het daartoe gelei dat hy in die twintiger en dertigerjare by die vervaardiging en redigering van verskeie rolprente betrokke was. Hy en sy broer Danie het in die depressiejare ook op die Lu pa goudvelde in die suide van Tanganjika (tans Tanzanië) 'n bestaan probeer maak deur spoelgoud te delf. Hy was later hoofwildbewaarder in die des tydse Suidwes Afrika. Hy is op 30 April 1979 op 84jarige leeftyd oorlede.

skrywers geskiedenis


 


 

 

 

 

"Hierdie berig is ‘n presiese weergawe van die berig wat in die koerant verskyn het. Regstellings rakende die berig is moontlik ná die publikasie daarvan gedoen. Soek asseblief in die argief en/of ander nuusbronne vir moontlike regstellings om die nuutste inligting te bekom."