This item has closed 2 buyers bought 4 items

Similar products

R30 shipping
WEE DE OVERWONNENEN, STRIJD EN OFFERGANG VAN DE VLAAMSE VRIJWILLIGERS TIJDENS EN NA DE TWEEDE WERELD
R580
R30 shipping
DE STRYD TUSSCHEN BOER EN BRIT C.R. DE WET 1902
R949
R30 shipping
43% OFF
BOER EN BRIT`Afrikaanse en Nederlandse tekste uit en om die Anglo boere oorlog
R200 R350
R30 shipping
Vang ´n Boer: Die Stryd Tussen Boer en Ovambo deur LJ Bothma. 3de hersiene uitgawe 2017. 620 pp.
R320

UITERS GEHEIM en ander anekdotes - Kobus de Villiers

New
R350.00
Closed 3 Nov 19 16:54
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
19890649
Bob Shop ID
387023105

Dit is die sestigs en die wreld ondergaan groot veranderinge. Die Koue Oorlog, die ruimte wedloop, die Kubaanse misiel krisis, hippies en Woodstock. Motors met stertvinne en Suid-Afrika word Republiek en ons betaal met die Rand eerder as die Pond.

Ek l op die grasperk voor die ou Vrystaatse plaashuis en tuur die donker Afrika hemel in om die groen knipoogliggie van Sputnik te volg tussen die flikkerende sterre.

Die ruimtewedloop tussen die Russe en die Amerikaners gryp my verbeelding aan en ek teken boeke vol ruimtetuie en vliegtuie en verslind enige leesstof daaroor in die biblioteek en tydskrifrakke.

Ek pas nie in by enige groep op skool nie en verwar die klas en ons Voorligting juffrou met my verduideliking dat ek eendag by Caltech in Pasadena wil studeer en dan by NASA se Jet Propulsion Laboratory gaan werk.

My familie is meestal onderwysers, kuns en musiek, en daar is predikant en my pa in die mediese wetenskap. Net my plaasoupa aan my ma se kant verstaan my en moedig my aan.

Soos van al die jong manne verwag, doen ek my Diensplig en Grensdiens. Ek gaan studeer ingenieurswese. Omdat ek iets so uitheems wil aanpak kry ek min steun van die familie en moet ek vir my eie studies betaal met vakansiewerk in die myne van my tuisdorp, Welkom.

Die Republiek se politiek lei tot die wapenboikotte en Suid-Afrika begin sy eie lugvaart industrie. Ek gaan vir onderhoud en vind dat dit die naaste pad is hoe ek by my drome gaan uitkom. Dit is die begin van ongelooflike ontdekkingsreis na nuwe lande, ongelooflike ervarings en wonderlike lesse van my nuwe omgewing en ook van my myself.

Die werk is egter hoogs geklassifiseerd en ek kan vir niemand vertel wat ek doen en wat ek alles gesien en ervaar het nie. Dit is eers nou met die groot veranderinge in ons onlangse geskiedenis dat ek van my stories kan deel. Skreeusnaakse gebeure en soms hartseer verlange na SA. Die groei en ontwikkeling van gevorderde tegniese vermo is 'n deel van SA se geskiedenis.

Die boek is versameling van party van die staaltjies en stories van die plekke waar ek was, wat ons ervaar het en die wonderlike goed waaraan ek blootgestel was op hierdie ongelooflike reis van die plaas in die Vrystaat reg om die wreld.

Sagteband, 355 bladsye

Customer ratings: 1 ratings

excellent seller
16 Mar 2019