This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2213

Similar products

R30 shipping
GETEKEN: Ek Sien `n Rooi Bul Storm - Trienke Laurie
R150
R30 shipping
47% OFF
Uitroep - Trienke Laurie
R100 R190
Skryn -- Emma Bekker **GETEKEN**
R59
Trienke Laurie / Skietspoel
R75

Uitroep -- Trienke Laurie **GETEKEN**

Secondhand
R40.00
Closed 20 Jun 24 21:16
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 27 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615806543

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, Tafelberg, 2001, Sagteband - Digbundel - 119pp. Geskenk-inskrywing deur die digter,. Vorige Biblioteek-eksemplaar.

"Trienke se derde digbundel, Uitroep, verskyn in 2001. Sy vertel aan Elize Parker (Sarie, 17 Oktober 2001) dat sy in hierdie bundel haar pa [D. J. Opperman] se digterlike skeppingsproses verken. Daar is ook onder meer gedigte oor Namibië en oor die bekende kunstenaar, Helen Martins, van die Uilhuis op Nieu-Bethesda. Helen se lewensverhaal het nog altyd vir Trienke geïnteresseer omdat sy as outsider-kunstenaar haar eie wêreld wou skep. "Hierdie amperse besetenheid van sulke mense het vir my vele raakpunte met digters se skeppings." Daar is ook gedigte oor haar ma se dood wat meer direk is met minder beeldspraak. In hierdie bundel is daar ook n afdeling met guitige en ligte, speelse kinderverse.

Lucas Malan (Rapport, 28 Oktober 2001) skryf dat hierdie n bundel is wat duidelik van n digtalent spreek. "Veral in die gedig 'Kruik van ivoor' onderneem sy iets

besonders deur die vae spore van haar pa se onvoltooide, nagelate manuskrip van Sonklong oor Afrika te volg en in n 'verbeeldingspel' iets daarvan te probeer herwin. Dit val op dat sy hier nader aan die gedronge taal en funksionele woordgebruik van die Opperman-idioom beweeg en só besondere effekte bereik."

TT Cloete skryf in Beeld (2 Februarie 2002) oor hoe Trienke, op n betowerende manier, terugwerkend op haar pa se gedigte inwerk. Stilisties is Uitroep n werk wat heeltemal op eie bene staan, maar dit gaan om iets veel anders en diepers. "n Oorkoepelende motief in die bundel is die ontbinding van die bestaande en die weeropstanding daarvan, n stuwende siklus, n sirkel van lewe en doodgaan en weer begin. Deel van hierdie sirkel is Laurie se gedigte wat n soort 'voltooiing' is van Opperman se werk wat hy ongepubliseerd gelaat het, maar ook van gedigte wat hy gepubliseer het. [...]

So is Laurie n oor vir gedigte wat Opperman ongehoord gedink het, sy is die oë (daar is baie oog in die gedigte) waarmee die digter-kind en die digter-pa saam kyk, en Laurie is vir Opperman n voltooiende hand in wat hy onvoltooid geskryf het of wou skryf, maar sy is dit in haar eie ryk idioom wat n uitroep verdien." Hy sluit sy stuk af deur te sê dat Laurie se bundeltitel reg is: dis uitroeppoësie, ook in die gedigte wat nie met haar pa te maak het nie."

Vir Louis Esterhuizen (Die Burger, 9 Oktober 2001) is Uitroep nie net n bevestiging van Laurie se plek as digter in Afrikaans nie, maar lewer sy ook met n hele paar skitterverse n beduidende bydrae tot die uitbouing van die Afrikaanse poësie."

Erika Terblanche

ATKV|LitNet-Skrywersalbum

2020-05-14

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
MAMista -- Len Deighton
R37
Boat Building from Kits (Bosun Books No. 4) -- Kenneth Mason
R62
Texas Death -- Bradford Scott
R38
The Pre-Raphaelites
R64

Recently viewed

Vocen Plastic Cookie Cutters In a Container Tree
R45