| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Nasionale Boekhandel Sesde Druk. Die boekie is in 'n mooi toestand. 'n Kraak is besig om teen die titelbladsy te ontwikkel. Op 2 bladsye is 'n paar woorde in pen geskryf.