Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uittogboek 'n bundel wat van fyn vakmanskap tematiese en stilistiese verskeidenheid en intellektuele diepgang getuig is 'n hoogtepunt in die digter Johan Myburg se oeuvre. Temas soos die doodsbesef die mens se verganklikheid en die optekening van laaste dinge word op subtiele en sensitiewe wyse benader en met ironie en humor deurspek.
TITLE: Uittogboek
AUTHOR: Johan Myburg
SKU: 9781485307761
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/05/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 100
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 153 mm x 215 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr