| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Uittogboek â" ân bundel wat van fyn vakmanskap tematiese en stilistiese verskeidenheid en intellektuele diepgang getuig â" is ân hoogtepunt in die digter Johan Myburg se oeuvre. Temas soos die doodsbesef die mens se verganklikheid en die optekening van laaste dinge word op subtiele en sensitiewe wyse benader en met ironie en humor deurspek.
TITLE: UITTOGBOEK
AUTHOR: MYBURG,J
SKU: 9781485307761
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/05/2017
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New