Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek bevat stories van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika: stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het, stories oor mense wat met diere en plante werk, stories oor mense wat die geheime oor die hemelruim probeer ontrafel ...
Dis voorwaar 'n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.