| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |




Uli Schmidt se rugby vertellinge, met Andre Bester. CBD Drukkers en Uitgewers, 2006. Hardeband sonder stofomslag. 198 bladsye. Die boek is in 'n baie mooi toestand. Langerige geskenkinskrywing voor-in. Die omslag is verweer op die hoekies. Posgeld na enige plek in SA is R20