Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek het voorheen aan 'n biblioteek behoort en is netjies deur die ou TOD in groen herbind - My kinders was meer as 40 jaar gelede mal oor hierdie storie van 'n kathelsempie - Pragtige illustrasies.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.