| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

`n Komplete droomuitlegger bevattende 2000 verklarings van drome en voortekens, benewens waarseery met teeblare, posseeltaal en blomtaal. Harde sagteband. Goeie toestand. 98 p. Eerste uitgawe 1929.