Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Unieke en rare versamelstuk! WW2 1940-1941 Suid Afrika Geillustreerde Jaarboek, onder beskerming van die Vroue Landbouvereniging.
Die tydskrif is nog in 'n goeie algemene kondisie. Die voorblad het paar potlood strepe en is in 'n redelike toestand(die potloot merke is seker deur 'n kind van daardie dae gemaak) , die agterblad het op een plek 'n skeur wat ook deurgaan na die 1941 almanak in die 2e agterste blad. Verder is die boek binne in baie goeie kondisie.
Dis 'n groot tydskrif 38cm x 25.5 cm.
Gratis verskeping! ( Binne Suid Afrika).