Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ingevolge die vredesvoorwaardes van die Verdrag van Vereeniging wat op 31 Mei 1902onderteken is, het Transvaal en die Oranje-Vrystaat Britse kolonies geword. In 1906 en 1907onderskeidelik het hulle egter selfregerende kolonies geword, elk met sy eie konstitusie. In 1910het Suid-Afrika 'n volwaardige unie geword met die vier kolonies (Transvaal, Oranje-Vrystaat,Natal en Kaap) as provinsies. Die Zuid-Afrikaansche Party het die eerste verkiesing gewen en die voormalige boeregeneraal Louis Botha het eerste minister van die Unie van Suid-Afrika geword.
PLEASE VIEW ALL PHOTO'S AS IT IS PART OF THE DESCRIPTION
PLEASE VIEW ALL MY OTHER ITEMS BY CLICKING ON THE LINK