Free shipping is available from Mynique Ideas for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R750.00 from Mynique Ideas View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Unused - Onthouboek vir my kleinkinders - Hardeband- 24+ bladsye - +/-24.5cm x 24.5 - 9781869195328
As per photo
""Soms vergeet ons om ons grootouers uit te vra oor hul lewens en as hulle nie meer daar is nie, is dit te laat. Nou kan die kleinkinders 'n tasbare herinnering van hul grootouer ontvang wat van generasie tot generasie oorgedra kan word.
Onthouboek vir my kleinkinders is 'n boek wat 'n grootouer invul en vir sy of haar kleinkinders gee.
Die vrae in die boek wat beantwoord word, vorm 'n prentjie van die persoonlikheid en lewe van die ouma of oupa wat dit invul. Daar is vrae oor die grootouer se familiegeskiedenis (en 'n stamboom om in te vul), vrae oor die kinderjare, die jare as volwassene, die troudag, asook vrae oor lesse wat uit lewenservaring geleer is. Ruimte word afgestaan aan plek om foto's te plak.