Se asb vir U vrou dat sy haar ring moet afhaal wanneer sy supertube gan ry of gan swem.Kontak met water veroorsaak dat die stene uitval. Responded 21 Jun 2011
Lyk my die persoon gebruik sy vrou se juwele as n knuckle duster!! Daar is nog kans om die ring terug te stuur. Onkunde is geen verskoning. Responded 18 May 2011