Koos se diens was vinniger as die spoed van lig. Ek is uiters tevrede met die diens, verpakking en produk. Sal Koos weer ondersteun Responded 02 Feb 2024
Ek waardeer jou vinnige, vriendelike diens! Ek het my digbundel ontvang en is ongelooflik tevrede, dit is in perfekte toestand, goed verpak Responded 03 Jan 2024