Ekt amper 2 weke gewag vir my GPS, nadat ek uiteindelik die GPS gekry het, is hy reeds oopgemaak en gebruik, daar is reeds history op die gps en die persooon wat hom voor my gehad het, het al sy eie huisadres op, daar is parte nie in die verpakking nie, die voetstuk wat teen die ruit moet vasplak is nie eens in nie, geen pamflet binne in nie. Eks totaal oorbluf deur die swak diens en GPS, ek wil my geld terug he. Wat aak ek nou???? HELP 0834475019
Very helpful and supportive regarding the product I purchased. All questions I asked were dealt with very quickly and all were answered in detail. It's good to know there are actually people that still give customer above average service and support to it's clients. Thanks Again, Bryan Perkin
Absolutely fantastic seller!!! Great product at a great price. Arrived the very next day by courier, so the service was fast and efficient as well. Will do business again anytime. Thanks!!!