Wens ek het meer as een 'rating' gehad om julle te gee! So baie om te s¿. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en dankie vir die vertroue in my en dat julle op my items gebie het. Dit maak al die tyd en moeite wat ek op hierdie 'website' insit werd! Weereens baie dankie! Cindy