Angelique dit was 'n besondere voorreg om met jou besigheid te doen, as ek "ratings" kan uitdeel sal ek vir jou 'n 5 ster gee, vir die produk tot die verdraagsaamheid wat jy openbaar het toe ek jou met 'n heel ander naam "gerate" het. Vir jou GOGGA2 'n groot DANKIE
Thank you for your orders and quick payment. Your parcel has been dispatched and should be received shortly. Please let me know when you receive the item/s.
BAIE DANKIE DIT WAS 'N '' SUPRISE'' EN DIT IS WAARDE VIR GELD.EK BEVEEL GAGGAS2 AAN ALMAL AAN, HULLE DIENS IS BAIE GOED EN SO OOK DIE PRODUK AAAAAAAAAAAAAAAAAA++++++++++++++++++++++++++