Pragtige mense, dankbaar ,vriendelik en vol komplimente. Betaling was gedoen sonder enige probleme. Dankie julle, ek is trots daarop om 'n pappegaai aan so 'n gesin te verkoop. Ek weet dat sy "Roxy" al die liefde gaan ontvang wat julle haar kan bied. Wees geseend.