| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Unie-Volkspers 1949. Hardeband met 100 bladsye. Die binding is nog goed en die teks is skoon. Die bokant en onderkant van die rug is beskadig. Naam van vorige eienaar 2 maal voor-in geskryf. Posgeld na enige plek in SA is R20.