Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1990. Sagteband, 130 bladsye. Baie goeie toestand.
Nadat Uys Krige lank in Europa rondgeswerf het, keer hy in 1935 na Suid-Afrika terug en in 1939 reis hy na Lesotho en die Maluti-berge in die geselskap van drie skilders: sy broer Francois, Walter Battiss en Terence McCaw.