This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Rozabooks8319

Similar products

R30 shipping
Nagstukke vir een maand, oor vrywees en vrouwees en goed voel oor jouself - Christina Landman
R190
Bybel-Beloftes vir die lewe oor Vreugde en Dankbaarheid
R35
R30 shipping
Briewe van Uys Krige uit Frankryk en Spanje
R600
CILLIERS, Johan - Wie Sug, Kan Sing ! : Vir wanneer lied en lyding saamval - (Mooi Sagteband)
R14

UYS, Tim - Vir Vis en Vaderland - (Sagteband oor Hengel)

Secondhand
R38.00
Closed 23 Jan 15 10:32
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 14 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Returns
Money-Back 15 Days
Money-Back Guarantee: 15 Days: My books are in the condition stated.
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
saint
Bob Shop ID
171199906

Boek lyk vir my nog splinrternuut 

Tim Uys se visrubrieke in Die Burger het al deel van die Kaapse hengelaarmitologie geword. Vir die visserman is dit ‘n bron van inligting en herkenning van ‘n eensgesinde siel: nog ‘n man op soek na die ewig-ontwykende groot vis.
 

Vir dié wat saam met ‘n visserman lewe, sal dit ‘n nuttige handboek tot begrip van hierdie subkultuur wees; dit sal die passie en obsessie, die humor, die erns en bewaringsingesteldheid verstaanbaar maak. Dus, vir beide beoefenaars van dié kuns en leke sal die stories insiggewend, leersaam en vermaaklik wees, en Uys se entoesiasme is aansteeklik.
Met hierdie versameling stories bring Tim Uys hulde aan talle soorte vis — knorders, rooisteenbras, snoek, geelvis, die uitheemse forel, en meer — en aan die opwinding van die vangs. Dit is immers die reis wat saakmaak, nie die eindbestemming nie.

 
  *N.B.*  Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.

More from this seller

View all
WAINWRIGHT, John - The Forgotten Murders - (Hardcover in Wrapper)
R60
EVE, Nomi - The Family Orchard - (Paperback)
R12
READER`S DIGEST - True Stories of Great Escapes - [Volume 1] - (Hardcover)
R26
RUSSO, Richard - Empire Falls - (Paperback)
R14