| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika.
Hierdie pragtige reeks bevat die verhale van twaalf vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer:
Ingrid Jonker, Thuli Madonsela, Grizelda Grootboom, Caster Semenya, Zulaikha Patel, Saray Khumalo, Esther Mahlangu, Vanessa Govender, Elsje Neethling, Zolani Mahola, Maggie Jooste, Suna Venter
