Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1971 Uitgawe in hardeband met stofjas. 'n Lewenskets van dr JD Kestell deur P J Nienaber. Met die hulp van interessante aanhalings, gee prof P J Nienaber sy lesers dieper insig in die vol en ryk lewe van die beminlike Vader Kestell. Naam van vorige eienaar op voorste skutblad. Boek is netjies.
Toestand 7/10.