Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Glenfour is ‘n 3 slaapkamer strandhuis met 2 badkamers, volledig toegerus vir 8 persone, in die sekuriteitskompleks Four Seasons met swembad en private ingang na strand. Kinderpoel, -speelplek en braaigeriewe by swembad. Vistermans paradys. 1 koningingrootte bed, 1 dubbelbed, 3 enkelbeddens, 1 bunk bed en slaapbank. Wasmasjien, tuimeldroeer, yskas, stoof, mikrogolf oond, buite braai, TV met DSTV skottel, bring eie dekodeerder. Elektrisiteit ingesluit. Dis n losstaande huis, maar deel van n share block kompleks, dus veilig. Daar is n broadwalk na die strand, dis teen die see, slegs n duin wat ongelukkig die uitsig versper. Stil en rustig. Dit is heerlik om langs die strand te stap en daar is poeletjies tussen die rotse waar kinders kan baljaar en swemplek. Four Seasons is 35 km vanaf Oos Londen, 15 km vanaf Chintsa and Gonubie, 3km vanaf Glen Eden. Admin fooi van R250 per bespreking. Beskikbaar vanaf 11 Jan 2017.
TARIEWE: Minimum tydperk 5 nagte
11 JAN – 10 MAR R500 per nag
11 MAR – 15 MEI R1000 per nag
16 MEI - 10 DES R500 per nag
11 DES - 10 JAN R1500 per nag