R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 14 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1997, Sagteband - Digkuns - 80pp.
Steve Hofmeyr maak sy debuut as digter in 1997 met die bundel Valkuns, hoewel Hofmeyer twee ander digbundels ook skryf, word slegs Valkuns gepubliseer.
Die titel dui op die vermoë om te oorleef nadat jy tot n val gekom het. Die val is dié van n ster (hetsy n glanspersoonlikheid of n werklike ster) en hierdie val vind mens dan ook in die lewenservarings van liefde, verhoudings, ouderdom en die dood, wat deur middel van die struktuur van die bundel teenoor die kosmos afgespeel en gerelativeer word. Die gedigte is merendeels eroties van aard.
Van sy gedigte word opgeneem in Gerrit Komrij se bloemlesing Die Afrikaanse poësie in n duisend en enkele gedigte. -- WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.