| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days
Op die oppervlak gaan die lewe vreedsaam en rustig voort in die Vallei Maar met n nuwe geslag wat in beheer van die familiebelange kom, dooies wat uit die graf opstaan en met ou omies en tannies wat nie meer so rats n wag voor die mond kan sit nie, begin die geheime en die bitterheid van die afgelope dekades stadig maar seker na die oppervlak te kommet verrassende gevolge.
| Summary | Vallei van Sluiers is die storie van n paar bekende Bolandse vrugteboerfamilies, die De Bruyns, die Robertses en die Van Rhijns en van die mense wat deur die drie families in die onmin... |
| Studio | M-Net Productions |
| Format | DVD |
| Release date | 20140801 |
| Contributors | Elizabeth Archer |

