| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Sanri kan nie wag om haar beste vriend Markus se neef te ontmoet nie. Dante en sy gesin bly in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Dante se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?
TITLE: VAMPIERE VAN VLERMUISHOOGTE 07 SANRI STE
AUTHOR: VANBAALEN,T
SKU: 9780799383690
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/08/2017
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New