Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Van Aangesig Tot Aangesig deur C. M. Van Den Heever Landelike roman
“Van aangesig tot aangesig” weerspiëel die lewe van ’n Boerefamilie met ‘n autokratiese vader wat uiteindelik van aangesig tot aangesig kom oor sy onverbiddelike optrede teen sy gesin as dit te laat is.
Die Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1942, 320 p. EERSTE UITGAWE
Toestand: hardeband, geen stofomslag, geringe ouderdomsvergeling en rakslytasie, bindwerk toon verwering.
Verpakking en Posgeld R52 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!